Blog

Smoorverlief Musiek Video

ADAM se derde enkelsnit vanaf hulle nuutste album Goud - "Smoorverlief" se musiek video word aan al die fans opgedra! Geniet hom!
Musiek en lirieke: Hugo Ludik en Reynardt Hugo
Hierdie is die amptelike video vir "Smoorverlief" en ons het soveel fun gehad met die shoot dat ons ook vir julle bonusvideos gemaak het. Gaan check hulle ook uit:

Adam Goud 2014

Hierdie is ADAM se tweede enkelsnit vanaf hulle 2014 album "GOUD"

Video deur www.fathom.co.za

GOUD (Musiek en lirieke deur Hugo Ludik)

Pages